Klank- en kennisgewinginstellings

Kies Instellings > Klank en kennisgewing.

Volumeglyers

Stel die volumevlakke vir navigasie, media, oproepe, alarms en kennisgewingwaarskuwings.

Moenie steur nie

Stel die reëls vir die outomatiese moenie-steur-nie-kenmerk. Hierdie kenmerk stel jou in staat om hoorbare waarskuwings tydens spesifieke tye of gebeure te versper.

Verstekkennisgewingluitoon

Stel die klank vir die verstekkennisgewingluitoon op jou toestel.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-260D9C3C-8A96-42DD-8D3B-6F6B7C616338 v5