Verken kenmerke en geriewe van nasionale park

Op Noord-Amerikaanse produkmodelle, kan jy gedetailleerde inligting oor die kenmerke en geriewe verken wat in ’n nasionale park beskikbaar is, en na spesifieke liggings in die park navigeer. Jy kan byvoorbeeld kampeerterreine, bakens, besoekersentrums en gewilde besienswaardighede vind.

  1. Vanaf die liggingsoekresultate, kies ’n nasionale park en kies Location details.
  2. Kies Verken hierdie park.

    ’n Lys kategorieë vir parkkenmerke en -geriewe verskyn.

  3. Kies ’n kategorie.
  4. Kies ’n ligging en kies Gaan!.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5