Navigeer Veldlangs

As jy nie paaie volg terwyl jy navigeer nie, gebruik Veldlangsmodus.

  1. Kies Instellings > Navigasie.
  2. Kies Berekeningsmodus > Veldlangs > Berg.

    Die volgende roete sal as 'n reguit lyn na die ligging bereken word.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5