Wysig ’n Voertuigprofiel
Jy kan basiese voertuigprofielinligting verander of gedetailleerde inligting by 'n voertuigprofiel voeg, soos topsnelheid.
- Kies .
- Kies die voertuigprofiel wat gewysig moet word.
- Kies ’n opsie:
-
Om die voertuigprofielinligting te wysig, kies
, en kies ’n veld om te wysig.
-
Om ’n voertuigprofiel te wysig, kies .
-
Om die voertuigprofiel te skrap, kies .
-
Oueronderwerp: Voertuigprofiele