Vind kampeerterreine met geriewe

Jy kan vir RV-parke en kampeerterreine soek op grond van die beskikbare geriewe.

  1. Kies Waarheen?.
  2. Kies ’n soekverskaffer vir RV-parke en kampeerterreine, soos PlanRV™ Parks, The Caravan and Motorhome Club of ACSI™.
    LET WEL: Alle soekverskaffers is nie op alle produkmodelle beskikbaar nie.
  3. Indien nodig, kies Filtreer volgens geriewe, kies een of meer geriewe, en kies Berg.
  4. Kies ’n ligging.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5