Wissel die Voertuigprofiel

Die eerste keer wat jy jou toestel aanskakel, vra dit jou om ’n voertuigprofiel te kies. Jy kan enige tyd per hand na ’n ander voertuigprofiel wissel.

  1. Kies vanaf die statusbalk die voertuigprofielikoon, soos Transportation mode of Automotive transportation mode.
  2. Kies ’n voertuigprofiel.

    Die voertuigprofielinligting verskyn, insluitende afmetings en gewig.

  3. Kies Kies.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5