Verpersoonliking van die Vorentoe-kategorieë

Jy kan die liggingkategorieë verander wat in die Vorentoe-nutsmiddel verskyn.

  1. Vanaf die kaart, kies Map tools > Vorentoe.
  2. Kies ’n kategorie.
  3. Kies Options.
  4. Kies ’n opsie:
    • Om 'n kategorie op of af in die lys te skuif, kies en sleep die pyltjie langs die kategorienaam.

    • Om 'n kategorie te verander, kies die kategorie.

    • Om 'n pasgemaakte kategorie te skep, kies 'n kategorie, kies Pasgemaakte Soektog en voer die naam van 'n besigheid of kategorie in.

  5. Kies Berg.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5