Slimkennisgewings

Terwyl jou toestel aan die Garmin Drive™ toepassing verbind is, kan jy kennisgewings vanaf jou slimfoon op jou Garmin® toestel besigtig, bv. SMS’e, inkomende oproepe en kalenderafsprake.

LET WEL: Jy sal dalk ’n paar minute moet wag om kennisgewings op jou navigasietoestel te ontvang nadat dit aan die Garmin Drive toepassing verbind het. Smart notification vertoon gekleurd in Bluetooth® instellings wanneer slimkennisgewings verbind en aktief is (Bluetooth Kenmerkstatusikone).
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-67B57FCE-CAE5-4581-AC83-0C5634DF7DBF v5