Sinchronisering van Garmin Explore Rekeningdata

Voordat jy rekeningdata kan sinchroniseer, moet jy aan 'n Wi‑Fi® netwerk koppel.

Jy kan data soos viapunte, roetes en aktiwiteite met jou Garmin Explore™ rekening sinchroniseer. Dit kan nuttig wees om jou data op elk van jou versoenbare toestelle beskikbaar te hou. Jou toestel sinchroniseer outomaties van tyd tot tyd data met jou rekening. Jy kan data ook te eniger tyd per hand sinchroniseer.

  1. Uit die Explore -toepassing, kies Account.
  2. Maak seker dat die Sync User Data -opsie gekies is.
  3. Kies Sinchroniseer.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9