Om iOverlander belangepunte te vind
Jy is verantwoordelik om enige toepaslike regulasies te verstaan en na te kom wat met kampplekke en belangepunte te doen het.
Jou toestel sluit iOverlander™ belangepunte in wat jou in staat stel om belangepunte op te spoor wat nuttig is vir oorlandreis, bv. kampplekke, hersteldienste en verblyf.
- Kies .
- Kies ’n kategorie.
- Kies ’n ligging.
Oueronderwerp: Belangepunte