Jou Roete op die Kaart
Namate jy reis, lei die toestel jou na jou bestemming deur stemaanporboodskappe en inligting op die kaart te gebruik. Instruksies vir jou volgende draai, afrit of ander handeling verskyn op die kaart se bokant.

|
| Volgende handeling op die roete. Dui die volgende draai, afrit of ander handeling aan en die baan waarin jy moet reis, indien beskikbaar. |
|---|---|
|
| Afstand na die volgende handeling. |
|
| Naam van die straat of afrit wat met die volgende handeling verbind word. |
|
| Maak die Garmin Explore™ toepassing oop vir veldnavigasie. |
|
| Roete uitgelig op die kaart. |
|
| Volgende handeling op die roete. Pyle op die kaart dui die ligging van naderende handelinge aan. |
|
| Voertuigspoed. |
|
| Naam van die pad waarop jy reis. |
|
| Verwagte aankomstyd. WENK: Jy kan hierdie veld aanraak om die inligting te verander wat dit aandui. |
|
| Kaartlae. Laat jou kaartlae soos topografiese inligting en BirdsEye beelde by jou aansig van die kaart voeg. |
|
| Kies om ’n nuwe roete te begin of na belangepunte te soek. |
|
| Kaartnutsmiddels. Verskaf nutsmiddels om vir jou meer inligting oor jou roete en omgewing te wys. |