Instel van die ontwaakfrase

Die ontwaakfrase is ’n woord of frase wat jy kan sê om stemopdrag te aktiveer. Die verstek-ontwaakfrase is OK Garmin.

WENK: Jy kan die kans op toevallige stemopdrag-aktivering verminder deur ’n sterk ontwaakfrase te gebruik.
  1. Kies Toepassingslaai > Bestuur-oortjie > Stemopdrag > Opsies > Ontwaakfrase.
  2. Voer ’n nuwe ontwaakfrase in.

    Die toestel dui die sterkte van die ontwaakfrase aan namate jy die frase invoer.

  3. Kies Gedoen.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9