Luidsprekersones

Jy kan luidsprekers in een area in ’n luidsprekersone saamgroepeer. Dit laat jou toe om die oudiovlak van die sones individueel te beheer. Jy kan die oudio byvoorbeeld stiller maak in die kajuit en harder op die dek.

Jy kan die balans, volumeperk, toon, laebasluidsprekervlak, laebasluidsprekerfrekwensie en naam vir elke sone stel, en ander sonespesifieke instellings konfigureer.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9