Roetevoorkeurinstellings
Kies .
- Roetevoorskou
-
Wys ’n voorskou van die hoofpaaie op jou roete wanneer jy begin navigeer.
- Berekeningsmodus
-
Stel die roeteberekeningsmetode.
- Vermydings
-
Stel padkenmerke om op ’n roete te vermy.
- Selfgekose Vermydings
-
Stel jou in staat om spesifieke paaie of gebiede te vermy.
- Omgewingsones
-
Stel die vermydingsvoorkeure vir gebiede met omgewings- of uitlaatbeperkings wat op jou voertuig van toepassing kan wees.
- Tolpaaie
-
Stel voorkeure om tolpaaie te vermy.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie. - Tolgeld en Fooie
-
Stel voorkeure om tolpaaie en tolplakkers te vermy.
LET WEL: Hierdie kenmerk is nie in alle gebiede beskikbaar nie. - Beperkte Modus
-
Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag benodig.
- Stemtaal
-
Stel die taal vir navigasie-stemporboodskappe.
- Reisgeskiedenis
-
Stel die toestel in staat om inligting vir die myTrends™, Waar Ek Was- en Ritlog-kenmerke aan te teken.
- Wis Reisgeskiedenis
-
Wis jou reisgeskiedenis vir die myTrends, Waar Ek Was- en Ritlog-kenmerke.
Oueronderwerp: Navigasie-instellings