Verstelling van waarskuwingshoeke

Jy kan die hoeke stel waarteen die toestel 'n wieg- of kantelwaarskuwing aktiveer. Dit is jou verantwoordelikheid om die korrekte wieg- of kantelhoek vir jou voertuig te ken en in te stel.

  1. Kies Toepassingslaai > Verken-oortjie > Wieg en Kantel > Opsieskieslys > Waarskuwingshoeke.
  2. Vee op of af om die wieg- of kantelwaarskuwingshoeke te verstel.
  3. Kies Aanvaar.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9