Wysig die Soekgebied

Die toestel soek by verstek na liggings naby jou huidige ligging. Jy kan ook ander gebiede deursoek, bv. naby jou ligging, naby ’n ander stad of op jou aktiewe roete.

  1. Kies Soek.
  2. Kies Soekgebied langs die huidige soekgebied Byskrif nommer een.

    Verander knoppie vir soekgebied in die “Waarheen”-kieslys met ’n byskrif
  3. Kies ’n soekgebied.
  4. Indien nodig, volg die instruksies op jou skerm om ’n spesifieke ligging te kies.

Die gekose soekgebied verskyn langs Soekgebied. Wanneer jy na ’n ligging soek deur enige van die opsies in die Soek-kieslys te gebruik, stel die toestel eerste liggings naby aan hierdie gebied voor.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9