Verbind aan ’n stereo met gebruik van ’n koordlose netwerk

Jy kan jou Overlander™ toestel aan ’n versoenbare Fusion® stereo verbind wat aan dieselfde koordlose netwerk verbind is.

  1. Kies ’n opsie:
    • Verbind jou Fusion stereo aan die voertuig se Ethernet of koordlose netwerk.

    • Indien jou Fusion stereo ’n ingeboude koordlose netwerk het, ontsper koordlose netwerke in die stereo-instellings.

  2. Kies op jou Overlander toestel Instellingsratte-ikoon > Wi-Fi.
  3. Kies dieselfde koordlose netwerk as waaraan jou stereo verbind is.
  4. Indien nodig, voer ’n wagwoord in.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9