Maak van ’n Oproep

  1. Kies Telefoon
  2. Kies ’n opsie:
    • Om ’n nommer te skakel, kies Skakelblad, voer die foonnommer in en kies Telefoon.

    • Om ’n telefoonnommer te bel wat jy onlangs geskakel of ontvang het, kies Oproeplog en kies ’n nommer.

    • Om ’n kontak in jou telefoonboek te bel, kies Kontakte en kies ’n kontak.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9