Navigeer na ’n gebergde ligging
Jy kan 'n roete na 'n gebergde viapunt, spoor of roete in jou Garmin Explore™ biblioteek oopmaak.
- Vanaf die Explore -toepassing, kies .
- Kies Viapunte, Spore of Roetes.
- Kies ’n ligging.
- Kies
.
Oueronderwerp: Biblioteek