Garmin Explore Kaartinstellings

Uit die Explore -toepassing, kies Account.

Data Fields

Voeg datavelde vir rigting, hoogte, spoed en GPS-koördinate by op die kaart.

Scale Bar

Voeg ’n afstandskaal by op die kaart.

Zoom Controls

Ontsper of versper die zoemkontroles op die kaart.

Eenhede

Stel die maateenhede.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9