Wissel die Voertuigprofiel

Die eerste keer wat jy jou toestel aanskakel, vra dit jou om ’n voertuigprofiel te kies. Jy kan enige tyd per hand na ’n ander voertuigprofiel wissel.

  1. Kies ’n opsie:
    • Vee twee keer af vanaf die bokant van die skerm en kies die voertuigprofielikoon, soos Motorwoonwavoertuigprofiel of Motorvoertuigprofiel.

    • Kies Instellingsratte-ikoon > Navigasie > Voertuigprofiel.

  2. Kies ’n voertuigprofiel.

    Die voertuigprofielinligting verskyn, insluitende afmetings en gewig.

  3. Kies Kies.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9