Databestuur
Jy kan lêers op jou toestel berg. Die toestel het 'n geheuekaartgleuf vir bykomende databerging.
LET WEL: Die toestel is versoenbaar met Windows® 7 en nuwer, en Mac® OS 10.4 en nuwer. Mac rekenaars kan bykomende derdepartysagteware vereis om lêers op Android™ toestelle te lees en te skryf.
- Omtrent Geheuekaarte
- Installasie van ’n Geheuekaart vir Kaarte en Data
- Formateer die geheuekaart
- Verbind die Toestel aan Jou Rekenaar
- Oordra van data vanaf jou rekenaar
Oueronderwerp: Bylaag