Stel data en instellings terug
Die toestel bied verskeie opsies om gebruikersdata te skrap en alle instellings na die fabriekverstekwaardes terug te stel.
- Kies .
- Kies ’n opsie:
-
Om jou reisgeskiedenis te wis, kies .
Hierdie opsie skrap alle rekords van die plekke waar jy gereis het. Dit skrap nie gebergde liggings, rekeninge, toepassings of geïnstalleerde kaarte nie.
-
Om alle navigasie-instellings na die fabriek-verstekwaardes terug te stel, kies .
Hierdie opsie skrap nie enige gebruikersdata nie.
-
Om alle gebergde koordlose netwerke en gepaarde toestelle te verwyder, kies .
Hierdie opsie skrap nie enige ander gebruikersdata nie.
-
Om alle gebruikersdata te skrap en alle instellings na die fabriekverstekwaardes terug te stel, kies .
Hierdie opsie skrap jou reisgeskiedenis, toepassings, rekeninge, instellings, gebergde netwerke, gepaarde toestelle en alle ander gebruikersdata. Geïnstalleerde kaarte word nie geskrap nie. Gebruikerslêers in die Garmin-lêergids kan nie geskrap word nie.
-