Rooilig- en spoedkameras

KENNISGEWING

Garmin® is nie verantwoordelik vir die akkuraatheid of gevolge van die gebruik van ’n rooilig- of spoedkameradatabasis nie.

LET WEL: Hierdie kenmerk is nie vir alle streke of produkmodelle beskikbaar nie.

Inligting oor rooilig- en spoedkameraliggings is in sommige areas vir sommige produkmodelle beskikbaar. Die toestel waarsku jou wanneer jy ’n gerapporteerde spoed- of rooiligkamera nader.

  • Jy kan die Garmin Express™-sagteware gebruik (garmin.com/express) om die kameradatabasis wat op jou toestel geberg is, by te werk. Jy behoort jou toestel gereeld by te werk om die jongste kamera-inligting te ontvang.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9