Navigasie na 'n Garmin Explore Ligging toe

Voordat jy na 'n Garmin Explore™ ligging kan navigeer, moet jy een of meer liggings by jou Garmin Explore rekening voeg.

  1. Kies Soek > Explore.
  2. Kies ’n kategorie.
  3. Kies ’n ligging.
  4. Kies ’n opsie.
    • Indien jy na die ligging wil navigeer met behulp van draai-vir-draai straatleiding, kies Gaan!.

    • As jy die ligging met behulp van die Garmin Explore-toepassing wil besigtig, kies Garmin Explore.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9