Kalibrering van Wieg en Kantel

Jy kan die hoek van jou voertuig te eniger tyd na nul terugstel.

  1. Parkeer jou voertuig op 'n plat, gelyk oppervlak.
  2. Vertel die posisie van jou toestel in die monteerstuk só dat jy die skerm maklik kan sien.
  3. Kies Toepassingslaai > Verken-oortjie > Wieg en Kantel > Kalibreer.

Die waardes vir wieg en kantel stel terug na 0 grade.

WAARSKUWING

Om die beste akkuraatheid te handhaaf, moet jy die wieg en kantel elke keer kalibreer as jy jou toestel herposisioneer.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9