Aflaai van Garmin Explorekaarte

Voordat jy Garmin Explore™ kaarte kan aflaai, moet jy aan 'n koordlose netwerk koppel (Verbind aan ’n koordlose netwerk).

  1. In die Explore-toepassing, kies Kaartinstellings > Kaarte > Laai kaarte af.

    ’n Lys kaarte vir jou ligging verskyn.

  2. Kies Wys nog kaartsoorte om bykomende kaarttipes te besigtig (opsioneel).
  3. Kies n kaarttipe en kies Laai kaarte af.
  4. Indien nodig, kies Kies streek of Kies roetepunt om kaarte vir ’n ander streek of viapuntligging af te laai.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9