Die eerste keer wat jy jou toestel gebruik, word jy gepor om op 'n Garmin Explore™ rekening aan te teken.
- Kies Explore.
- Lees die Eindgebruikerslisensie-ooreenkoms en stem in daartoe.
LET WEL: Indien jy nie tot die lisensiebepalings instem nie, kan jy kies
om die Garmin Explore-toepassing te verlaat. Jy kan nie die Garmin Explore-toepassing gebruik voor jy die lisensieooreenkomste aanvaar nie. - Kies Volgende.
- Kies ’n opsie:
-
Indien jy jou toesteldata outomaties met jou Garmin Explore rekening wil sinchroniseer, kies Sinchroniseer my data.
-
Indien jy 'n Garmin Explore rekening wil skep sonder om data te sinchroniseer, kies Nie Nou.
- Kies ’n opsie:
-
Indien jy 'n Garmin Explore rekening het, voer jou e-posadres en wagwoord in en kies Volgende.
-
Indien jy nie 'n Garmin Explore rekening het nie, kies Skep een.
- Volg die instruksies op die skerm om jou Garmin Explore rekening te skep of daarop aan te teken.