Besigtig Opkomende Liggings

  1. Vanaf die kaart, kies Kaartnutsmiddelkieslys > Vorentoe.
  2. Kies ’n opsie:
    • Indien nodig, kies Opkomende ligging om elke volgende opkomende ligging in elke kategorie te besigtig.

    • Kies Opkomende afritte om inligting en beskikbare dienste vir opkomende snelwegafritte of stede te besigtig.

      LET WEL: Hierdie opsie is slegs beskikbaar terwyl jy op ’n snelweg reis of wanneer jou roete ’n snelweg insluit.
  3. Kies ’n item om ’n lys liggings vir daardie kategorie, afrit of stad te besigtig.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-0BA92502-A113-48CC-93AF-081F06BC6CDF v9