Skep van ’n viapunt
Jy kan die Garmin Explore™-toepassing gebruik om viapunte te skep en te berg. Jy kan jou toestel gebruik om na viapunt-liggings te navigeer.
- Kies Kaart.
-
Kies ’n opsie.
-
Om ’n viapunt by jou huidige ligging te skep, kies .
-
Om ’n viapunt op ’n ander plek op die kaart te skep, raak aan ’n ligging op die kaart en kies Add Waypoint.
-
- Indien nodig, kies Select to edit notes. en voeg notas oor die ligging by.
Oueronderwerp: Kaart