Gebruik die Op-skerm-knoppies

  • Kies Terug om na die vorige kieslysskerm terug te keer.
  • Hou Terug in om vinnig na die hoofkieslys terug te keer.
  • Kies Rol op of Rol af om meer keuses te sien.
  • Hou Rol op of Rol af in om vinniger te rol.
  • Kies Kontekskieslys om ’n kieslys van opsies vir die huidige skerm te sien.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3