Navigasie-instellings

Om die Navigasie-instellingsblad oop te maak, kies vanuit die hoofkieslys Instellings > Navigasie.

Berekeningsmodus

Stel roetevoorkeur.

Vermydings

Stel padkenmerke om op 'n roete te vermy.

Selfgekose Vermydings

Laat jou toe om spesifieke paaie of gebiede te vermy.

Veiligheidsmodus

Versper alle funksies wat beduidende operateursaandag verg en aandag kan aflei terwyl mens bestuur.

GPS-nabootser

Stop die toestel om 'n GPS-sein te ontvang en bespaar batterykrag.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3