Opstelling van Garmin Express
- Prop die klein punt van die USB-kabel by die poort op die toestel in.
- Prop die groot punt van die USB-kabel by ’n beskikbare USB-poort op jou rekenaar in.
- Besoek www.garmin.com/express.
- Volg die op-skerm-instruksies.
Oueronderwerp: Ondersteuning en bywerkings