Die toestel laai nie in my voertuig nie
- Gaan die smeltdraadjie in die voertuigkragkabel na (Verander die Smeltdraadjie in die Voertuigkragkabel).
- Bevestig dat die voertuig aangeskakel is en krag aan die kragpunt verskaf.
- Bevestig dat die binnetemperatuur van die voertuig tussen 0° en 45°C is (tussen 32° en 113°F).
- Bevestig dat die smeltdraadjie nie in die voertuigkragpunt gebreek is nie.
Oueronderwerp: Foutopsporing