My toestel verskyn nie as 'n verwyderbare aandrywer op my rekenaar nie
Op meeste Windows® rekenaars verbind die toestel deur middel van Media-oordragprotokol (MTP). In MTP-modus verskyn die toestel as 'n draagbare toestel en nie as 'n verwyderbare aandrywer nie. MTP-modus word ondersteun deur Windows 7, Windows Vista®, en Windows XP Dienspakket 3 met Windows Media Player 10.
Oueronderwerp: Foutopsporing