Besigtig ’n Lys van Draaie

Terwyl jy ’n roete navigeer, kan jy al die draaie en maneuvers vir jou hele roete en die afstand tussen draaie sien.

  1. Terwyl jy ’n roete navigeer, kies die teksbalk aan die bokant van die kaart.
  2. Kies ’n draai.

    Die besonderhede vir die draai verskyn. Indien beskikbaar, verskyn ’n afbeelding van die aansluiting vir aansluitings op hoofpaaie.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3