Vind van ’n Adres

LET WEL: Die volgorde van die stappe kan verskil na gelang van die kaartdata wat op jou toestel gelaai is.
  1. Kies Waarheen? > Adres.
  2. Voer die adresnommer in en kies Gedoen.
  3. Voer die straatnaam in en kies Volgende.
  4. Kies, indien nodig, Soek tans naby om die stad, staat of provinsie te verander.
  5. Kies indien nodig die stad, die staat of die provinsie.
  6. Kies, indien nodig, die adres.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3