Vind ’n Ligging met gebruik van Koördinate

Jy kan 'n ligging vind met gebruik van breedte- en lengte-koördinate. Dit kan van hulp wees tydens geocaching.

  1. Kies Waarheen? > Kategorieë > Koördinate.
  2. Indien nodig, kies Opsies, en verander die koördinaatformaat of datum.
  3. Kies die breedte-koördinaat.
  4. Voer die nuwe koördinaat in en kies Gedoen.
  5. Kies die lengte-koördinaat.
  6. Voer die nuwe koördinaat in en kies Gedoen.
  7. Kies Kyk op kaart.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3