Toestel- en privaatheidsinstellings

Om die Toestel-instellingsblad oop te maak, kies vanuit die hoofkieslys Instellings > Toestel.

Aangaande

Vertoon die sagteware se weergawenommer, die eenheid se ID-nommer, en inligting oor verskeie ander sagteware-kenmerke.

EGLO’s

Vertoon die eindgebruikerlisensie-ooreenkomste wat op jou keuse van toepassing is.

LET WEL: Jy benodig hierdie inligting wanneer jy die stelselsagteware bywerk of bykomende kaartdata koop.
Reisgeskiedenis

Laat die toestel toe om inligting vir die myTrends™, Waar Ek Was-, en Ritlogkenmerke op te neem.

Wis Reisgeskiedenis

Wis jou reisgeskiedenis vir die myTrends, Waar Ek Was-, en Ritlogkenmerke.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3