Lewenslange Intekenings

Sommige modelle sluit intekenings vir lewenslange funksies in. Vir meer inligting, besoek www.garmin.com/lmt.

LV

Hierdie model sluit 'n lewenslange verkeersintekening en 'n verkeersontvanger in.

LK

Hierdie model sluit 'n nüMaps Lifetime™ intekening in wat kwartaallikse kaartbywerkings vir die duur van jou toestel verskaf. Vir bepalings en voorwaardes, besoek www.garmin.com/us/maps/numaps_lifetime.

LKV

Hierdie model sluit 'n nüMaps Lifetime intekening, lewenslange verkeersintekening en 'n verkeersontvanger in.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3