Verpersoonliking van die Ritdatavelde

Voordat jy die data kan verpersoonlik wat in die ritdatavelde op die kaart verskyn, moet jy die Ritdatanutsmiddel by die kieslys vir kaartnutsmiddels voeg (Verpersoonliking van die Kaartnutsmiddels).

  1. Kies Beskou kaart.
  2. Kies Kontekskieslys > Ritdata.
  3. Kies 'n ritdataveld.
  4. Kies ’n opsie.

    Die nuwe ritdataveld verskyn in die ritdatalys.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3