Besigtig die Volgende Draai

Terwyl jy ’n roete navigeer, verskyn ’n voorskou van die volgende draai, baanverwisseling, of ander maneuver in die boonste linkerhoek van die kaart.

Die voorskou sluit die afstand na die draai of maneuver in en die baan waarin jy moet reis, indien beskikbaar.

Vanaf die kaart, kies om die volgende draai op die kaart te sien.
Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3