Eenhede en Tydinstellings

Om die Eenhede en Tydinstellingsblad oop te maak, kies vanuit die hoofkieslys Instellings > Eenhede & Tyd.

Huidige Tyd

Stel die toesteltyd.

Tydformaat

Laat jou toe om ’n 12-uur, 24-uur, of UTC-vertoontyd te kies.

Eenhede

Stel die maateenheid wat vir afstande gebruik word.

Posisieformaat

Stel die koördinaatformaat en datum wat vir geografiese koördinate gebruik word.

Kopiereg © Garmin. Alle regte voorbehou.GUID-10EE8A77-0D40-4D71-B30D-04103683B2D0 v3