Omtrent Selfgekose Vermydings
Selfgekose vermydings laat jou toe om spesifieke areas en padgedeeltes te vermy. Jy kan selfgekose vermydings ontsper en versper soos nodig.
- Vermyding van ’n Area
- Vermyding van ’n Pad
- Versper van ’n Selfgekose Vermyding
- Skrap van Selfgekose Vermydings
Oueronderwerp: Navigasie