Besigtig Aansluitings
Terwyl jy 'n roete navigeer, kan jy die aansluitings op hoofpaaie sien. Wanneer jy 'n aansluiting in 'n roete nader, verskyn die afbeelding van daardie aansluiting vlugtig, indien dit beskikbaar is.
Kies vanaf die kaart
om 'n aansluiting te sien indien dit beskikbaar is.
Oueronderwerp: Besigtig Roete-aktiwiteit