Begin 'n Roete deur Gebruik van Stemopdragte

Jy kan die name van gewilde en bekende liggings sê.

  1. OK Garmin.
  2. Vind Plek.
  3. Luister na die stemaanporboodskap, en sê die naam van ’n ligging.

    Die toestel vertoon ’n lys soekresultate.


    Stemopdrag-soekresultatelys
  4. Sê die lynnommer van die ligging wat jy wil hê.

    Die toestel vertoon die ligging op die kaart.

  5. Navigeer.
GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024