Stemopdragwenke

  • Praat in ’n normale stem in die rigting van die toestel.

  • Veminder agtergrondgeraas, soos stemme of die radio, om die akkuraatheid van die stemherkenning te vermeerder.

  • Sê opdragte soos wat hulle op die skerm verskyn.

  • Reageer soos nodig op stemaanporboodskappe van die toestel.

  • Vermeerder die lengte van jou ontwaakfrase om die kans van toevallige stemopdrag-aktivering te verminder.

  • Luister vir twee tone om te bevestig wanneer die toestel stemopdrag binnegaan of verlaat.

GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024