Taal- en Toetsbordinstellings

Om die Taal en Toetsbord-instellings vanaf die hoofkieslys oop te maak, kies Instellings > Taal & Toetsbord.

Stemtaal

Stel die taal vir stemporboodskappe.

Tekstaal
Stel al die skermteks na die gekose taal.
LET WEL: Verandering van die tekstaal verander nie die taal van gebruiker-ingevoerde data of kaartdata, soos straatname nie.
Toetsbordtaal

Ontsper toetsbordtale.

GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024