Wys of verberg toepassingkennisgewings (Android)

Jy kan die Garmin Drive™ toepassing gebruik self te kies watter soorte slimfoonkennisgewings op jou Garmin DriveSmart™ toestel verskyn.

  1. Maak die Garmin Drive toepassing op jou foon oop.
  2. Kies Toepassinginstellings > Slimkennisgewings.

    ’n Lys met jou slimfoontoepassings verskyn.

  3. Kies die wissel-skakelaar langs ’n toepassing om kennisgewings vir die toepassing te ontsper of versper.
GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024