Wysig die Soekgebied

Die toestel soek by verstek na liggings naby jou huidige ligging. Jy kan ook ander gebiede deursoek, bv. naby jou ligging, naby ’n ander stad of op jou aktiewe roete.

  1. Kies Waarheen?.
  2. Kies Verander soekgebied langs die huidige soekgebied Byskrif nommer een.

    Skermskoot van die soekgebiedknoppie met ’n byskrif
  3. Kies ’n soekgebied.
  4. Indien nodig, volg die instruksies op jou skerm om ’n spesifieke ligging te kies.

Die gekose soekgebied verskyn langs Verander soekgebied. Wanneer jy na ’n ligging soek deur enige van die opsies in die Waarheen?-kieslys te gebruik, stel die toestel eerste liggings naby aan hierdie gebied voor.

GUID-AF837291-0C38-4D1A-A4F8-A65BA6E1EF4D v4
Oktober 2024